Vredendal se oulikste winkel!
Berry Nice is ‘n nuwe winkel in Vredendal en Ulma Basson is die vrou wat ‘n groot liefde het vir kuns en handgemaakte mooigoed!
Hul doen ook raamwerk en verkoop die pragtigste kuns van ons omgewing se kunstenaars.
Daar is vele kamers wat fokus op oulike geskenke bv kombuis of badkamer geskenke.
Dit ‘n moet besoek winkeltjie!
Dit is ‘n Berry Nice winkel!
Adres: 42 Voortrekker straat
Vredendal
Winkel tye: Ma – Vry 9 – 5
Sat – 9 – 1
















