BACK TO HOME

Portfolio

Jaco & Anina

Read More

Christo & Maxzell

Read More

Arno & Michelle

Read More

Stefan & Marette

Lodie & Christel

Read More

Marshall & Chamorishia

Read More

Gerhard & Elsje

Read More

Brad & Leandri Gold

Read More

Richter & Venette Rust

Read More

Hano & Deani Vermaak

Wat ‘n fees! Dit was so heerlik om deel te kon wees van hulle dag. Ons het die voorreg gehad om net 2 maande voor die tyd een van hulle vriende se troues ook te kon afneem…so het by die troue sommer al klaar van die mense geken wat heerlik was! Wat vir my so …

Larren & Ana-Paula Campher

Pretty pretty sooo pretty! What a joy to have been able to film Larren & Ana-Paulas wedding! What I loved about their day *That it was right here in Swellendam and we did not have to travel!  Ana-Paula’s parents own the Swellengrebel hotel here in Swellendam. Their reception was held there and all their guests were …

Read More

Janik & Nadine Gouws

Wat vir my pragtig was van hulle dag: Nadine….wat ‘n beeldskone bruid. Haar ma besit ‘n trourok besigheid en ek dink nie sy kon ‘n mooier rok gekies het nie! Miss World mooi! Dit was my eerste keer om by Brenaissance af te neem..wat ‘n mooi kerkie. Dit was ook lieflik dat al die famlie …

Read More

Divan & Karli Uys

This video is password protected for Divan & Karli Wat ek ‘gelove’ het van hulle dag: *Hul seremonie – Hulle het die gewone beloftes gemaak & ring beloftes & die ds het ‘n pragtige voorlesing gedoen van ‘die hande wat jy vashou’, terwyl hulle mekaar se hande moes ondersteun. *Hul fotosessie – Divan & Karli …

Read More

Neill & Ronnilie van der Walt

Een baie spesiale troudag tussen twee universiteit liefdes. Ja almal droom hulle ontmoet hulle vrou of man in universiteit, onder Stellenbosch se akkerbome…en die twee het. En mooiste is…. al die jare later is hulle nog net so verlief soos twee wat nou net ontmoet het. Daar was baie gelag en baie liefde en baie …

Read More

Waldo & Alicia Swart

Mooiste liefdes verhaal! Wat ek gelove het van hul dag: Behalwe dat dit die warmste dag ooit was…. Hulle storie…hoe hul van st 1 af saam in die klas was, Waldo op plaas langs haar groot geword het…en hul  saam gespeel het en beste maatjies was van toe af….mens moet ‘n fliek maak van hul liefdes …

Read More

Pietie & Taletha van der Merwe

Wat ek gelove het van hulle dag: •Hoe mooi hulle die skousaal opgemaak het! Die blomme was pragtig en die dekor stylvol. •Die ongelooflike nagereg tafel! •Die huis waar Taletha  aangetrek het: Die kunshuis in Villiersdorp. Die blou hout hortjies het dit so ‘n idiliese atmosfeer gegee….en natuurlik die stunning kombuis waarby Taletha haar rok …

Kobus & Suzanne Louwrens

Def een van die mooiste en vrolikste troues van die jaar! Wat ek gelove het van hulle spesiale dag: *hul super cool geel toyata trou bakkie *hoe ongelooflik mooi hulle daai skousaal opgemaak het!….en die pragtige houtborde al die gaste as geskenke gekry het *hul pragtige liefdes verhaal….ware liefde deur al die jare! *die opwinding …

Read More

Garron & Charlotte Ockhuis

What an awesome couple…with such a fun love story. After 7 years together they got married. What I loved about their day: That they got dressed in cottages right next to each other…and that everything of the wedding day happened in one area. The make up and hair team. They were amazing (think if they …

Read More

Dirk & Elaine Thiart

Wat vir my uitgestaan het van hul dag: Montagu op sy eie…wat ‘n pragtige dorpie. Die ongelooflike mooi huis waar Elaine aangetrek het. Clive Biden house.  Ek het lanklaas so mooi spasie gesien. Sy kuns en handgemaakte hout meubels is regtig indrukwekkend. Omdat alles ook so wit is…het dit die mooiste lig vir video en …

Read More

Janse & Jolandi Cronjé

JUST IN SHORT (Private) ‘n Troue tussen familie en geliefde vriende is ‘n moet…en daarom het Janse en Jolandi besluit terug in Suid Afrika hul trou beloftes te kom maak. Wat vir my spesiaal was van die dag: Al die bruidsmeisies wat sooo opgewonde was vir Jolandi se part en die oulike hempies en klere …

Read More