BACK TO HOME

Portfolio

Dylan & Shannon

Dylan and Shannon had a romantic elopement just outside Swellendam on a Lavender farm. It was so special to be part of their dedication to each other. Their love story is one that could be made into a movie. I loved the simplicity of the day and their beautiful vows that they wrote themselves. May …

Read More

Albert & Charnique Brand

These videos are password protected…to watch…type in our password: relive love’s moments (with spaces) 9 Augustus…die mooiste winters dag, sonskyn en sneeu op die berge het Albert en Charnique hul liefde vir ewig beloof. Hulle seremonie en onthaal was by die 401 Rozendal net buite Stellenbosch…wonderlik as alles op een plek is! Charnique was een …

Read More

J.P & Karin van Niekerk

In die hartjie van die winter…het J.P en Karin hul harte verenig voor God en hul geliefdes. Karin moes die kerk instap met behulp van sambrele want dit het gestort reën! Hul kerk diens was baie spesiaal. Haar broer het die boodskap gebring…en haar pa het hulle gelei in hulle beloftes aan mekaar! J.P en Karin …

Read More

Willem & Janet Roux

Op die pragtige plattelandse dorpie, Villiersdorp het Willem en Janet getrou. Hierdie was nou ‘n ware famlie en vriende samekoms met meer as 200 gaste! Almal het ‘n handjie bygesit om die dag een ongelooflike fees te maak! Janet was absoluut beeldskoon…maar ongelooflik ‘funky’….sy en Willem het albei ‘sneaker’ tekkies aangehad…en soos sy selfs gese …

Rentzke & Ilna Smook

Hul troue kan net beskryf word as absoluut WOW! Ek weet nie hoeveel keer ek daardie dag gese het – Wow dit is mooi nie! :) Wat vir my uitgestaan het van hul dag was: die ongelooflike mooi weer (not a cloud in the sky); Ilna se gorgeous lae rug rok; Rentzke se gesig toe …

Read More

Neels & Jonandi Steyn

Neels en Jonandi is nog ‘n ‘awesome’ couple in ons kerk familie! Hulle was gelukkig met pragtige weer en net bietjies wolkies. Jonandi se rok was regtig iets spesiaal en vir ‘n slag iets anders! J Sy het beeldskoon gelyk en ons kon almal sien hoe Neels heel aand in vervoering is oor sy pragtige …

Read More

David & Marianka

Another absolutely beautiful wedding at Bosduifklip Restaurant in Lambertsbay. (My parent’s restaurant)  I was extremely happy to have been able to be there. David and Marianka  were the first couple to have gotten married on that specific spot of land…and to me that was always the perfect place to get married. They decorated the place …

Read More

Charles & Renske Deyzel

9 Februarie 2013 het ons wakker geword in Swelledam met die val van reën…wat ons gedog het nooit sou ophou…maar die Here het sy son laat skyn! Charles en Renske is goeie vriende van ons…en saam met vriende, familie en ons hele kerk het ons fees gevier. Hul seremonie was so spesiaal met Charles se …

Read More

Tiaan & Anneri de Waal

29 Desember 2012 was die huweliksfees van Tiaan en Anneri de Waal in die pragtige Vredendal vallei. Tussen die wingerde in ‘n pragtige kerkie het hul trou beloof aan mekaar. Die twee se ontmoeting was geen ongeluk. Na Anneri haar hart gevolg het en getrek het na die vallei het die Here nie lank gewag …

Read More

Hermias & Soné Vollgraaff

Die oggend van 8 Desember 2012 het die mis dik gelê oor die Weskus-dorp, Lambertsbaai. Sowat ‘n uur voor die troue het die lug egter oopgetrek en was dit die perfekte dag! Die dag was alles waaroor hulle gedroom het – ‘n ware liefdesfees! Na amper 6 jaar van uitgaan, het hulle die knoop deurgehaak. …

René & Esti Olivier

René en Esti kom al ‘n lang pad saam…en na baie jare van uitgaan….het die twee trou beloof aan mekaar! Dit was ‘n ware sprokies troue en Esti het soos ‘n ware prinses gelyk! Die troue was intiem met baie liefde tussen die familie en vriende wat saam die dag gevier het! Wat vir my …

Read More

Hanro & Annemarie Fick

Hanro en Annemarie het ‘n absolute ‘magical’  troudag gehad in die bos by D’Aria in Durbanville. Hul ken mekaar al van skool af…en gaan al meer as 8 jaar uit…ware liefde ken die twee! Hier is ‘n voorsmakie van hul diens in die pragtige woud. Vir res van die troue – moet jul eers bietjie …

Read More

Bosduifklip wedding

(Please note: This was one of my first videos, i no longer use the same equipment) Riaan en Rinaldi het hul troue gehou by my ouers se Restaurant Bosduifklip by Lambertsbaai. Ek was bevoorreg genoeg om daar te wees en ‘n pragtige video te maak van die dag. Bosduifklip is ‘n Buitelig Restaurant wat troues …

Read More

Deon & Sune

(Please note: This was one of my first videos, i no longer use the same equipment) Die verhaal van Deon en Sune…begin op ‘n nuwejaars dag in 2008. ‘n Dag wat albei gedink het net nog’ n gewone dag sal wees,het God ander planne gehad. Hy het die dag bestem dat Deon en Sune sal …

Read More

Nicholas & Hanlie

(Please note: This was my very first wedding video, i no longer use the same equipment) Agter elke troue is ‘n pragtige liefdesverhaal. Die een van Nicholas en Hanlie is geskryf deur God se hand en hul verhouding ‘n absolute inspirasie, ‘fairytale’ en bewys van ware liefde. Hul troudag wat GESEEND…en het almal in trane …

Read More

Ruan & Coba

(Please note: This was one of my first videos, i no longer use the same equipment) Okey…hierdie is nie jou normale liefdes verhaal nie….want stadsjaap Ruan en plaaskind Coba het in die moderne tyd ontmoet op My Space. Deur slegs ‘n foto te sien van mekaar…het hul liefdes verhaal begin. Hulle albei se diep liefde …