Hano & Deani Naude

My pa het die dag met die troue toe ons daar op die stoep rondhang vir my gevra ” wie is jou vriendin wat vir jou ‘n video neem”, hy dog jy is ‘n vriendin wat se naam hy vergeet het!

So m.a.w jy is so ‘n gawe, gemaklike mens jy pas sommer dadelik in en amal love jou en wil met jou vriende wees.

Ek is so so so so so bly ons het op julle afgekom… ek kan nie dink dat ek ooit daaraan gedink het om nie ‘n video te kon laat maak nie. Dit bring letterlik daardie gevoel terug wat ek daardie dag gehad het en jy herleef dit weer en weer en weer ‘n foto is ‘n mooi prentjie maar jy voel nie wat daar aangaan nie.

 

Larren & Ana-Paula

Lize you did such a great job of capturing our special day!  Larren and I enjoyed watching the video so much…and our friends and famil! Thanks again for everything. I will spread the word of your amazing company! Xxx

 

Janik & Nadine

Lize… Ek het nou sooo gehuil.. Gehuil omdat ek so gelukkig is.

Jis baie dankie hiervoor dis soo mooi en dit het my laat sien dat my droomdag als was wat ek wou gehad het.. Eks baie gelukkig baie baie dankie!!!

 

Neill & Ronnilie van der Walt

Ons is absoluut versot op ons trou video!!!  Ek dink ons het dit al `n 100 keer gekyk en elke keer of gehuil of gelag of `n kombinasie!  Die emosie en gevoel van ons troue is so mooi vasgevang en ek is verwonderd dat julle op die regte oomblik op die regte plek was om spesiale oomblikke vas te vang.   Daar was soveeel verassings elemente op die video en dinge wat wat opgeneem was wat ons nie eers van bewus was nie.  So lekker om die fyner detail en `n oorsig van die dag te kry op so spesiale manier.  Ons is ook mal oor die liedjie seleksie!
Die video is absoluut perfek!

 

Dirk & Elaine

Ekt vandag die DVD’s gaan kry by die poskantoor – verskriklik baie dankie weereens vir alles!! Ons kon regtig nie vir beter mense as julle vra nie en die DVD is alles en meer wat ons in gedagte gehad het.

 

Dylan & Shannon

Just wanted to let you know we picked up our DVDs today. They look great! I’m really happy how everything turned out; you and Adam did a wonderful job, and all of our friends and family are blown away by the video! We’ve received many compliments, so I wanted to pass them along to you. Thank you!!
I’m very happy to have had you along to capture our special day. Amazing work!

 

Albert & Charnique

Ek dink ek het die videos al 20 keer gekyk, my skoonma en skoonpa het dit al 10keer gekyk en hulle huil elke keer!! Dit is regtig so mooi!

 

Hermias & Sone

Ek het sommer nou weer trane (van blydskap natuurlik!) in my oë gekry toe ek die video kyk! Alles was soooo mooi en perfek!

 

J.P & Karin

Ons is MAL MAL MAL oor die video.  BAIE dankie!! Dis regtig cool  Ons het dit 4 keer gekyk die naweek ! haha…Alles is so perfek.  Musiek en als!!

 

Janse & Jolandi

Jy het my in trane gehad nou dis soooo sooooo amazing ek en janse LOVE dit!!!! Die video en wat julle doen is stunning!!! Baie duisende dankies!

 

Rene & Esti

Ek bombardeer jou maar ek MOET net dankie se vir ons ongelooflike DVD! Lize, wow, jy het so n amazing job gedoen, ons is so mal daaroor! Die editing is fantasties, musiekkeuse perfek, ek kan nie glo hoe perfek jy die musiek gekies het nie, dis asof ons presies die liedjies vir jou gegee het! Het sommer lekker gehuil en my toe aan die einde doodgelag vir die fotohoekie, so fun! Mag jy baie blessed wees in jou werk, jy is regtig goed.