BACK TO HOME

Tag: Overberg weddings

Hano & Deani Vermaak

Wat ‘n fees! Dit was so heerlik om deel te kon wees van hulle dag. Ons het die voorreg gehad om net 2 maande voor die tyd een van hulle vriende se troues ook te kon afneem…so het by die troue sommer al klaar van die mense geken wat heerlik was! Wat vir my so …

Read More

Waldo & Alicia Swart

Mooiste liefdes verhaal! Wat ek gelove het van hul dag: Behalwe dat dit die warmste dag ooit was…. Hulle storie…hoe hul van st 1 af saam in die klas was, Waldo op plaas langs haar groot geword het…en hul  saam gespeel het en beste maatjies was van toe af….mens moet ‘n fliek maak van hul liefdes …

Read More

Kobus & Suzanne Louwrens

Def een van die mooiste en vrolikste troues van die jaar! Wat ek gelove het van hulle spesiale dag: *hul super cool geel toyata trou bakkie *hoe ongelooflik mooi hulle daai skousaal opgemaak het!….en die pragtige houtborde al die gaste as geskenke gekry het *hul pragtige liefdes verhaal….ware liefde deur al die jare! *die opwinding …

Read More

Charles & Renske Deyzel

9 Februarie 2013 het ons wakker geword in Swelledam met die val van reën…wat ons gedog het nooit sou ophou…maar die Here het sy son laat skyn! Charles en Renske is goeie vriende van ons…en saam met vriende, familie en ons hele kerk het ons fees gevier. Hul seremonie was so spesiaal met Charles se …