Pretty pretty sooo pretty! What a joy to have been able to film Larren & Ana-Paulas wedding! What I loved about their day *That it was right here in Swellendam and we did not have to travel! Ana-Paula’s parents own the Swellengrebel hotel here in Swellendam. Their reception was held there and all their guests were …
Mooiste liefdes verhaal! Wat ek gelove het van hul dag: Behalwe dat dit die warmste dag ooit was…. Hulle storie…hoe hul van st 1 af saam in die klas was, Waldo op plaas langs haar groot geword het…en hul saam gespeel het en beste maatjies was van toe af….mens moet ‘n fliek maak van hul liefdes …
Neels en Jonandi is nog ‘n ‘awesome’ couple in ons kerk familie! Hulle was gelukkig met pragtige weer en net bietjies wolkies. Jonandi se rok was regtig iets spesiaal en vir ‘n slag iets anders! J Sy het beeldskoon gelyk en ons kon almal sien hoe Neels heel aand in vervoering is oor sy pragtige …
9 Februarie 2013 het ons wakker geword in Swelledam met die val van reën…wat ons gedog het nooit sou ophou…maar die Here het sy son laat skyn! Charles en Renske is goeie vriende van ons…en saam met vriende, familie en ons hele kerk het ons fees gevier. Hul seremonie was so spesiaal met Charles se …