Wat ek gelove het van hulle dag: •Hoe mooi hulle die skousaal opgemaak het! Die blomme was pragtig en die dekor stylvol. •Die ongelooflike nagereg tafel! •Die huis waar Taletha aangetrek het: Die kunshuis in Villiersdorp. Die blou hout hortjies het dit so ‘n idiliese atmosfeer gegee….en natuurlik die stunning kombuis waarby Taletha haar rok …