These videos are password protected…to watch…type in our password:

relive love’s moments (with spaces)

9 Augustus…die mooiste winters dag, sonskyn en sneeu op die berge het Albert en Charnique hul liefde vir ewig beloof.

Hulle seremonie en onthaal was by die 401 Rozendal net buite Stellenbosch…wonderlik as alles op een plek is!

Charnique was een van daai ongelooflike beeldskone bruide…haar rok, grimering, hare alles was perfek en sy het gestraal….Albert kon nie ophou staar.

Hier onder is paar dele van hul trou video. Hulle het die ‘just in short’ video opsie gehad…waar die hele troue vasgevang word in onder 30 minute.

Datum: 9 Augustus 2013

Venue: 401 Rozendal, Stellenbosch

Fotograaf: Riekert Cloete

Grimering: Iza Cloete