(Please note: This was one of my first videos, i no longer use the same equipment)

Die verhaal van Deon en Sune…begin op ‘n nuwejaars dag in 2008.
‘n Dag wat albei gedink het net nog’ n gewone dag sal wees,het God ander planne gehad.
Hy het die dag bestem dat Deon en Sune sal ontmoet.
Daarna het Deon na die eerste ‘date’ al die woord trou genoem…want hy het net geweet…Sune is sy trouvrou…
Op 17 September 2011, in die pragtige Karoo vlaktes het hul trou beloof aan mekaar.
‘n Dag vol seen, liefde, vriende, familie en twee geliefdes wie se droom bewaarheid is.
…want daar is niks beter as liefde nie.

Datum: 17 September 2011
Venue: Oudtshoorn
Fotograaf: Nanette Photography