Hanro en Annemarie het ‘n absolute ‘magical’  troudag gehad in die bos by D’Aria in Durbanville. Hul ken mekaar al van skool af…en gaan al meer as 8 jaar uit…ware liefde ken die twee!

Hier is ‘n voorsmakie van hul diens in die pragtige woud.

Vir res van die troue – moet jul eers bietjie wag! :)

Datum: 17 November 2012

Plek: D’Aria, Durbanville

Fotograaf: Adri Meyer

Lied: I belong to you van Mercy River gesing deur haar suster Hanlie Bruyns.