Def een van die mooiste en vrolikste troues van die jaar!

Wat ek gelove het van hulle spesiale dag:
*hul super cool geel toyata trou bakkie
*hoe ongelooflik mooi hulle daai skousaal opgemaak het!….en die pragtige houtborde al die gaste as geskenke gekry het
*hul pragtige liefdes verhaal….ware liefde deur al die jare!
*die opwinding wat daar was terwyl Suzanne reggemaak het…al haar bruidsmeisies het net heeltyd ge oe en aah….
*Hul fotograaf – Celeste…baie fun fotograaf…sy almal op hul gemak gemaak.
*Kobus se nervous laggie toe Suzanne bietjie lank vat voor sy die kerk in stap 
*Die ds se oulike preek oor Toyata…seker hulle sal dit nooit vergeet
* Kobus se broer se mooi sang in die kerk…sing nes Theuns Jordaan!
*Al die baie lag tydens fotosessies….en al wat ek kan se van Kobus en Suzanne se fotos is…wow…hulle skitter saam.
* Al die vriende se snaakse en hartroerende boodskappies….dit nou nie op kort kykie nie…maar kan sien die twee het baie spesiale mense rondom hulle.
*Hul toesprake was almal stunning…ek moes paar keer trane sluk terwyl video edit.
Baie blessings vir julle 2! Mag julle elke keer geniet julle pragtige troudag te herleef!

Datum: 23 November 2013
Venue: Heidelberg NG Kerk & Skousaal
Bruid aantrek venue: Skeiding Guesthouse, Heidelberg
Fotograaf: Aglow Photography http://aglowphotography.blogspot.com/

Musiek:

*audiojungle-2409381-feel-good-trip,

*JoshWoodward-Ashes-NoVox-08-TogetherOnOurOwn,

*audiojungle-3897660-broken-branches,