Een baie spesiale troudag tussen twee universiteit liefdes. Ja almal droom hulle ontmoet hulle vrou of man in universiteit, onder Stellenbosch se akkerbome…en die twee het. En mooiste is…. al die jare later is hulle nog net so verlief soos twee wat nou net ontmoet het.

Daar was baie gelag en baie liefde en baie mooi toesprake….en die partytjie was so lekker ons het gesukkel om te gaan…def een van my gunsteling troues!

Datum: 8 Maart 2014

Venue: 401 Rozendal, Stellenbosch

Bruid mooi maak: Klein Endulini

Bruidegom regmaak: Baruch Guesthouse 

Fotograaf: Daniela Zondagh

Musiek: This Moment Now, Tyronne Wells. Licenced by Songfreedom