Hul troue kan net beskryf word as absoluut WOW! Ek weet nie hoeveel keer ek daardie dag gese het – Wow dit is mooi nie! :)
Wat vir my uitgestaan het van hul dag was: die ongelooflike mooi weer (not a cloud in the sky); Ilna se gorgeous lae rug rok; Rentzke se gesig toe hy Ilna eerste keer sien; hoe baie ‘fun’ hulle twee saam het; hul eerste dans onder die konfetti!; Rentzke se pragtige toespraak op Ilna…en ook…die hegtheid tussen vriende en familie.
Mag julle vir ewig so mooi saam dans.

Datum: 20 April 2013

Venue: Lourensford estate, Somerset West

Wedding Coordinator: Elizabeth from BonTon Event Specialists

Fotograaf: http://www.artphoto.co.za/