(Please note: This was one of my first videos, i no longer use the same equipment)

Okey…hierdie is nie jou normale liefdes verhaal nie….want stadsjaap Ruan en plaaskind Coba het in die moderne tyd ontmoet op My Space.
Deur slegs ‘n foto te sien van mekaar…het hul liefdes verhaal begin.
Hulle albei se diep liefde vir ons skepper en God het verseker dat hul verhouding op vaste fondamente gebou word.

Hulle troudag was ‘n droom dag..en ek as ouer suster kon van dag een af sien…dat stadsjaap Ruan inpas by ons familie. Want skaap slag en windpomp klim het die wonderlike dag waar jul trou beloof het aan mekaar.

Datum: 24 Maart 2012
Venue: Bosduifklip Restaurant, Lambertsbaai
Fotograaf: Daniel J Photography