(Please note: This was my very first wedding video, i no longer use the same equipment)

Agter elke troue is ‘n pragtige liefdesverhaal.
Die een van Nicholas en Hanlie is geskryf deur God se hand en hul verhouding ‘n absolute inspirasie, ‘fairytale’ en bewys van ware liefde.
Hul troudag wat GESEEND…en het almal in trane gehad…want hul liefde vir mekaar is so mooi.

My was my eerste trou DVD…en ek het dit sooo baie geniet…het keer op keer gehuil vir dieselfde scenes…en sal seker altyd. Dit was ‘n ongelooflike voorreg en seen vir my om hul trou DVD aan mekaar te sit.

Datum: 6 Augustus 2011
Venue: Die Keldery Restaurant, Vredendal
Fotograaf: Bernard Bravenboer